U moet bereid wees om iemand deur moeilike tye, depressie of selfs selfmoordgedagtes te help.
Hierdie studiehulp verskaf 'n Bybelse perspektief op hierdie kwessies. Die geliefdes van ’n selfmoordslagoffer moet verstaan wat die Bybel openbaar—daar sal lewe ná die dood vir daardie persoon wees en hy sal sy geleentheid kry om te kwalifiseer vir die ewige lewe in God se Koninkryk.