'n Christen se pad is uitdagend en beproewings kan soms oorweldigend wees.
Maar deur die geboorte, volmaakte lewe, dood en opstanding van Jesus Christus, het ons hoop in die vermoë om die lewe se uitdagings te oorkom. Vind uit hoe ons deur Sy lewe gered word.