Het u 'n dooiepunt bereik in u wandel met God? Het u 'n behoefte om te groei?
Dit IS moontlik om 'n pad deur al die godsdienstige idees te vind en meer oor God en Sy weë te ontdek, en so lewensveranderende, ware Christelike deugde te implementeer.
Hierdie gratis insiggewende boekie sal u help om die Bybel se lering oor bekering te ondersoek.
Die proses begin met God se roeping, gevolg deur die sleutelstappe van bekering, doop en die ontvangs van die Heilige Gees—wat uiteindelik 'n hoogtepunt bereik met die wederkoms van Jesus Christus, wanneer die dooies in Christus tot onsterflikheid opgewek word en die ewige lewe gegee word. Ons uiteindelike transformasie is om van 'n sterflike, na 'n onsterflike wese, verander te word!