In ons gratis studiegids sal u die volgende ontdek:
Die geloof dat die Nuwe Verbond die wet van God vernietig, is al lank 'n gewilde leer in tradisionele Christendom. Hierdie gratis 171-bladsy boekie ondersoek hierdie vraag deeglik.
Ons boekie beskryf hoe God se verbonde die verhouding openbaar wat Hy met elke mens wil vestig. Bestel vandag nog u gratis kopie, of lees dit nou aanlyn!
Waarom bestaan u? Wat is u bestemming? Is daar 'n rede, 'n doel, vir die menslike lewe? Hierdie vrae het die grootste denkers en filosowe deur die eeue verwar.
+27 79 725 9453
Postnet Suite #28
Private Bag X025
Lynnwood Ridge
0040 Pretoria, South Africa