'n Geskenk aan die mensdom, wat seëninge en vryheid belowe, en tog is dit DIE MEES IGNOREERDE GEBOD.
Waarom het God die Sabbat so belangrik geag dat Hy dit in die Tien Gebooie opgeneem het? In ons moderne wêreld word die Sabbatsopdrag feitlik geïgnoreer en deur baie as irrelevant beskou. Maar is dit?
Ons gratis gids Sononder tot Sononder, God se Sabbatsrus sal u help om die waarheid oor die Sabbat te ontdek en ook te bepaal hoe hierdie kennis u lewe beïnvloed.
'n Duidelike begrip van die skrif sal u help om die relevansie, en belangrikheid van die Sabbatdag te verstaan. Moenie uitstel om meer oor hierdie belangrike onderwerp te leer nie.