Tiendes leer ons tydlose beginsels en lesse, selfs vir vandag se tegnologiese wêreld.
Hoeveel tiendes word in die Bybel genoem? Wat is die doel van die tiendes wat in God se Woord beskryf word? Hierdie boekie sal u help om God se perspektief oor hierdie belangrike saak te verstaan.