Durban
Welkom by die UCG gemeente in Durban!
Diensbesonderhede
Dienste word elke Sabbat in die Glenwood omgewing aangebied. Kontak ons gerus vir tyd en plek.
* Om die lokaalbesonderhede te bevestig, kontak die leraar, Roy Demont by +27 (0) 82-450-8679.