Kimberley
Welkom by die Kimberley UCG gemeente!
Diensbesonderhede
Dienste word op die 1ste Saterdag van die maand om 11:30 by die Ambassador Lodge, 20 Heerengracht Laan, Royldene, Kimberley, gehou.
* Om lokaalbesonderhede te bevestig, kontak asseblief die plaaslike leraar Arthur Fisher by +27 76 932 5245.