Oos-Londen
Welkom by die UCG gemeente in Oos-Londen
Leraar, Graham Cowley
Diensbesonderhede
Die United Church of God hou dienste in Oos-Londen. Ons Sabbatdienste is ontwerp rondom onderrig in die Woord van God, en is 'n geleentheid vir gemeenskap en bemoediging tydens u Christelike lewenswandel.
Vir diensbesonderhede skakel +27 79 725 9453, of kontak ons via ons navraagvorm.