Jeugbronne
Tieners
Ontdek en verstaan die wysheid van die Bybel met ons besprekingsgids vir Tieners!
Ouers wil dit moontlik tuis gebruik in 'n privaat gesinsbespreking.
Daar is geen spesifieke reëls oor wanneer en hoe u hierdie gidse gebruik nie. Deur ervaring het ons geleer dat daar tog leiding en duidelike Bybelse lering moet wees. 'n Paar maniere om die studiegids meer waardevol te maak, sou die volgende insluit: soek bewyse, noem voorbeelde en vertel van ervarings.
Het u ons tienertydskrif gesien,
Compass Check?
UCG Jeug Webtuiste
Verrykende hulpbronne vir jong mense wat die wysheid van God soek, is beskikbaar op die United Church of God-webwerf (VSA). Dit sluit preke, artikels en studiegidse in. Soek volgens onderwerp.
Jeug Webtuiste
Aanlyn Bybel Klasse (Engels)
Vertical Thought Bybelklasse is aanlyn beskikbaar vir regstreekse besigtiging. Geargiveerde klasse is ook beskikbaar in Engels, insluitend:
- Why God Created Woman - Her Vital Role in the Human and Divine Family
- MAN TO MAN: How does Jesus Christ define a "man" today?
- How to Be All Things to All People
- Dating True Love
- Right Versus Wrong: The Power of Discernment
- Childlike: To Be or Not to Be?
- A Missing Dimension of Leadership: Good Followers
- The World's Most Radical Scripture About Jesus Christ
- Integrity of the Heart - Or What Would You Have Done at Gibeon?
- The Clash of Titus and Modern Society
Kyk na die Bybelklasvideo
Vrae en Antwoorde
UCG leraars verwelkom u vrae oor enige Bybelse onderwerp wat vir u van belang is en hoe om 'n Christelike lewe te lei. Alle vrae sal vertroulik hanteer word. Hulle sal per e-pos antwoord, tensy u anders versoek.
Pre-tieners
Bybelonderrigprogram
Hulpbronne vir die onderrig van die Bybel vir jong mense sluit pre-tiener leerlingvlak K - Sabbatskoolkurrikulum in.