Graham Cowley

Leraar

Tel. +27-(0)73-902-9222


Graham Cowley is 'n leraar in die United Church of God en dien die Oos-Londen gemeente..


Kort Biografle

Graham Cowley is op 24 Maart 1956 in Oos-Londen gebore. Hy is met Heather getroud en hulle het drie kinders: Megan, Emma en Joshua.

Hy is in Maart 1975 in Oos-Londen gedoop en is sedertdien deel van die Church of God in hierdie gebied. Graham is werksaam as hoofbestuurder van waterdienste, waar hy al 14 jaar werk. Graham is 'n afgetrede ingenieur.

Kontak ons

UCGia

Get Your Free Subscription to Beyond Today Magazine

Beyond Today magazine is available to you at no cost whatsoeverPlease provide your details below.