Kontak ons
Dienste is in engels

Hoof Leraar
Roy Demont is die Hoof Leraar van die United Church of God gemeentes in Suid-Afrika.
Kontakbesonderhede:
Tel: +27 (0)82-450-8679
Pos: (Kerkkantoor)

Kerk Kantoor
Isella Wallis is die UCG-SA se Tesourier en Kantoor Bestuurder.
Kantoor Kontakbesonderhede
Tel: +27 (0)797259453
Faks: +27 (0)86 572 7437
Posbus 73606, Lynnwood Ridge, 0040
Wes-Kaap
Kaapstad
Leraar — Vivien Botha
Dienste word elke Sabbat (Saterdag) in die Pinelands-omgewing in Kaapstad gehou.
Klik op die skakel hieronder vir kontakbesonderhede..
KwaZulu Natal
Durban
Dienste word elke Sabbat in die Glenwood-omgewing gehou. Kontak ons asseblief vir tyd en plek.
Kontak die Leraar, Roy Demont, op +27 (0)82-450-8679.
Oos-Kaap
Oos-Londen
Dienste word elke Sabbat in Oos-Londen gehou. Kontak ons asseblief vir tyd en plek.
Kontak die Leraar, Graham Cowley, op +27-(0)73-902-9222.
Oos-Kaap
Gqeberha
Dienste word elke Sabbat in Gqeberha gehou. Kontak ons asseblief vir tyd en plek.
Kontak die Leraar, Clive Demont, by +27 6 0960 1458..
Gauteng
Kempton Park
Weeklikse Sabbatdienste in Kempton Park.
Dienste word elke Sabbat in Kempton Park gehou, kontak die Leraar, Arthur Fisher, by +27 76 932 5245.
Noord-Kaap
Kimberley
Dienste word op die 1ste en 3de Saterdag van die maand gehou.
Vir meer besonderhede kontak die Leraar, Arthur Fischer, by +27 76 932 5245.